Tegniese Kortkursus Kwalifikasies

Tegniese kort-kursusse aangebied deur die
Vine Academy en Model Farm

Tegniese kortkursusse word slegs op aanvraag gedoen en binne die vaste program en kostestruktuur per kursus soos geadverteer op die VAMF-kortkursuskalender.

1. Inleiding tot grondkunde

Tydsduur: 10 Dae

SAQA ID Eenheid standaard NQF vlak Krediete
116267 Bestuur grondvrugbaarheid en plantvoeding 3 5
116311 Implementeer grondvrugbaarheid- en plantvoedingspraktyke 4 3
Totale krediete 8
2. Gevorderde grondkunde

Tydsduur: 10 Dae

SAQA ID Eenheid standaard NQF vlak Krediete
116371 Bestuur grondstelsels 5 10
Totale krediete 10
3. Bemestingsbeginsels in die vestiging van wingerdstokke

Tydsduur: 10 Dae

SAQA ID

Eenheid standaard

NQF vlak

Krediete

116053

Basiese grondvrugbaarheid en plantvoeding

2

5

116079

Bemestingspraktyke in die vestiging van wingerde

2

4

Totale krediete

9

4. Besproeiing van wingerde

Tydsduur: 10 Dae

SAQA ID

Eenheid standaard

NQF vlak

Krediete

116066

Bedryf en onderhou spesifieke besproeiingstelsels

2

3

116266

Die werking en instandhouding van besproeiingstelsels

3

3

116317

Skeduleer die werking en instandhouding van besproeiingstelsels

4

3

Totale krediete

9

5. Snoei van wingerde

Tydsduur: 15 Dae

SAQA ID

Eenheid standaard

NQF vlak

Krediete

116057

Die struktuur en funksies van die wingerdplant

2

5

116305

Bestuur plantmanipulasiemetodes van wingerde

4

3

116264

Monitor plant manipulasie in wingerde

3

3

116305

Bestuur plantmanipulasiemetodes van wingerde

4

3

Totale krediete

14

6. Inleiding tot die ekonomie van wingerdbou

Tydsduur: 15 Dae

SAQA ID

Eenheid standaard

NQF vlak

Krediete

116237

Kosteberekening en die lewensvatbaarheid van ‘n wingerdbou eenheid

3

3

116218

Beplanning en skedulering van take in ‘n wingerdbou produksie-omgewing

3

3

116214

Interpreteer faktore wat wingerdbou-ondernemings beïnvloed en beplan daarvolgens

3

3

116293

Evalueer, doen aanpassing  en implementeer faktore wat wingerbou-ondernemings beïnvloed

4

3

116319

Stel ‘n hele plaasbegroting op en vestig ‘n behoorlike geïntegreerde inligtingstelsel vir ‘n wingerdbou-bedryfstak

4

3

Totale krediete

15

7. Ontleed en interpreteer finansiële state

Tydsduur: 10 Dae

SAQA ID

Eenheid standaard

NQF vlak

Krediete

116428

Ontleed en interpreteer die finansiële state en fisiese rekords in ‘n wingerdbou-besigheid om bestuursinligting te genereer

5

11

Totale krediete

11

8. Wingerd plaasbeplanning

Tydsduur: 20 Dae

SAQA ID

Eenheid standaard

NQF vlak

Krediete

116324

Wingerdbou plaasbeplanning

5

9

116387

Integreer volhoubare stelsels in beplannings- en bestuursprosesse

5

8

Totale krediete

17

9. Praktiese toedienning van landbouchemikalieë

Tydsduur: 10 Dae

SAQA ID Eenheid standaard NQF vlak Krediete
116125 Effektiewe en verantwoordelike aanwending van gewasbeskermingsprodukte 2 4
116065 Effektiewe en verantwoordelike stoor en beheer landbouchemiese produkte 2 4
116240 Ontvangs, etikettering en bergingsmetodes van gewasbeskermingsprodukte 3 3
116265 Monitor plae, siektes en onkruide in wingerde 3 2
116301 Effektiewe en verantwoordelike geïntegreerde plaag-, siekte- en onkruidbeheer in wingerde 4 3
Totale krediete 16
10. Lugbespuiting van landbouchemiese produkte

Tydsduur: 15 Dae

SAQA ID

Eenheid standaard

NQF vlak

Krediete

116328

Die effektiewe en verantwoordelike lugbespuiting van landbouchemiese produkte

5

14

Totale krediete

14

11. Identifiseer en beheer plae, siektes en onkruid in wingerde.

Tydsduur: 12 Dae

SAQA ID

Eenheid standaard

NQF vlak

Krediete

116124

Beheer plae, siektes en onkruide op alle gewasse effektief en verantwoordelik

2

2

116122

Beheer insette en voorraad in landboubesigheid

2

2

Totale krediete

4

12. Beplan en ontwikkel wingerd-opleidingstelsels / prieële

Tydsduur: 20 Dae

SAQA ID Eenheid standaard NQF vlak Krediete
116127 Die uitleg van infrastruktuur binne die beginsels van bewaringsboerdery 2 5
116274 Plaasbeplanning en uitleg binne die beginsels van optimale bewaringsboerdery 3 4
116264 Monitor plantmanipulasie in wingerde 3 3
116305 Bestuur plantmanipulasie-metodes van wingerde 4 3
116128 Toepassing van plantmanipulasie-metodes  in wingerde 2 4
Totale krediete 19
13. Trekkerbestuurder en onderhoud

Tydsduur: 15 Dae

SAQA ID

Eenheid standaard

NQF vlak

Krediete

116818

Trekkerbestuur

2

10

116820

Trekker onderhoud

2

2

Totale krediete

12

14. Instandhouding van trekkers en implemente

Tydsduur: 10 Dae

SAQA ID

Eenheid standaard

NQF vlak

Krediete

116060

Benut en verrig herstel- en instandhoudingstake op implemente, toerusting en infrastruktuur

2

5

116275

Pas roetine-instandhouding- , diensplanne en -prosedures toe

3

3

Totale krediete

8